Show

Dowwe Wicus & Dowwe Dolla

Price

R 120.00

Date & Time

19/11/2017 14:00

Available Seats

197
DOWWE WICUS & DOLLA VAN DER MERWE
Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe. .
Weg met die oorgenuansieerde suutjies-poep- polities-korrektes met hul brabbeltaal-diepsinnighede.
Is jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos ‘n bok wat afdraend kyk? Lyk jou vrou al meer soos haar paspoort foto? Dan is dit tyd om ‘n kaartjie vir hulle te koop na hierdie showtjie.
WEES GEWAARSKU: Jy moet lag dat die trane rol, anders spuit ons jou met Doom.