Show

APPEL

Price

R 150.00

Date & Time

30/09/2020 19:00

Available Seats

1
Appel (gebore Christoph Kotzé) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer vanaf Brits, Noordwes.

Hy is werksaam as liedjieskrywer by die musiekproduksiemaatskappy Inhoud Huis.
Sy treffer 'Boer loop deur my are' verskyn in 2018 op die Maroela Media-Top-20.
Appel se vyfde vollengte ateljee-album, Patriot (2019), bereik nommer-1 op die trefferlys van iTunes.

https://youtu.be/z0WEa0QYoeI