Show

Liezel Pieters

Price

R 120.00

Date & Time

05/12/2020 20:00

Available Seats

87
Liezel Pieters is n sangsensasie wat n geruime tyd reeds gehore verstom met haar fenominale vernuf en veelsydigheid. Nou is die Krone- en 4Werke-gunsteling se nuwe debuutalbum ook beskikbaar.
Daarom bring ons haar hierheen.

https://youtu.be/Yx49_7XgLmg