Show

Koos Kombuis

Price

R 120.00

Date & Time

22/07/2017 20:00

Available Seats

208
Koos Kombuis kom maak uiteindelik weer 'n draai by die Barnyard in Vereeniging! Die afgelope twee jaar was Koos druk besig met die opname van sy nuutste CD, Langpad na Lekkersing, wat ook by die vertoning beskikbaar sal wees. Die legandariese Kombuis sal immergewilde gunstelinge soos Lisa se Klavier sowel as nuwe treffers soos Vet Vrou en liedjies van sy nuwe CD sing. Kom kuier saam op 22 Julie!