Show

APPEL

Price

R 170.00

Date & Time

01/09/2022 19:00

Available Seats

64
Appel (gebore Christoph Kotzé) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer vanaf Brits, Noordwes.
Hy is werksaam as liedjieskrywer by die musiekproduksiemaatskappy Appel musiek.
Sy treffer 'Boer loop deur my are' verskyn in 2018 op die Maroela Media-Top-20.
Appel se vyfde vollengte ateljee-album, Patriot (2019), bereik nommer-1 op die trefferlys van iTunes


https://www.youtube.com/watch?v=NH1W1r2RtLg&list=RDEMLkb7S1KM8S86aGrcivFzZw&index=2