Show

Rudi Claase

Price

R 120.00

Date & Time

09/04/2022 19:00

Available Seats

237
Rudi se 2022 vertoning:
Vir die heel eerste keer, sing Rudi die grootste treffers uit sy pen, op sy manier, wat hy vir homself asook ander kunstenaars geskryf het, en deel die storie wat elke liedjie geinspireer het.

Rudi is bekend vir die treffers wat hy geskryf het soos Sewe Oseane, Tussen Woorde, Droee Riviere, Onthou My, Sterrelose Hemel, As ek Sing, Drome, Perel vir 'n Kroon, Reen Oor My, Donker Hart, Ek huil Oor Jou, Ek haal weer Asem en vele manier. Hierdie is 'n vertoning wat jul NIE moet misloop nie