Show

JAY

Price

R 150.00

Date & Time

25/09/2021 19:00

Available Seats

66
Jaco du Plessis of Jay soos hy bekend staan, is 'n Afrikaanse sanger. Hy is op 11 September 1977 gebore in Sasolburg en het gematrikuleer aan Hoƫrskool Aliwal-Noord. Na skool het hy by die lugmag aangesluit en was ook deel van die Kannaries-sanggroep. Hierna het hy musiekteater betree en was in verskeie verhoogproduksies betrokke. hy kom ook Barnyard toe vir julle vermaak.