Gerhard Steyn
Gerhard maak sy debuut in 2000 deur saam met Lianne Heyl (Boeboe van Vetkoek Paleis op te tree) Hierna begin hy optree saam met Naas De Jager as die duet-groep Windpomp.
Gerhard as kunstenaar kom tot sy volle potensiaal en dit is juis in die optredes wat ‘n mens besef waarom die media en ander musikante hom beskou as die volgende legende. Gerhard het juis in hierdie optredes vele maal gesorg vir gehore wat opgestaan en hom uit volle bors toejuig.
Sy liedjies handel oor persoonlike filosofie, lewenslesse, ervarings, hartseer, blydskap en die vrae wat mense het. Voorwaar die spieelbeeld van God gegewe talente en gawes, kreatiwiteit en deursettingvermoe.