Show

Steve Hofmeyr (1)

Price

R 200.00

Date & Time

05/08/2022 20:00

Available Seats

6
Steve Hofmeyr (gebore 29 Augustus 1964 in Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, outeur, akteur en aktivis. Sedert 2006 is hy ook die gasheer van die kykNET-program Dis Hoe Dit Is met Steve. Kom geniet die legende by ons die 5de Augustus!